Op die voorpunt van die tye: Jubileumtoesprake gerig tot Korps Vertitas Vincent 1944 / Stoker, Prof HG (red)

R150.00

Inhoud:

‘n Woord van welkom – prof. dr. F Postma
Voorwoord: Korps VV bestuur 1944
Die kerk die moeder van gelowiges – Prof Dr JD du Toit
Calvinisme en Volkseenheid – Ds. ID Kruger
Die betekenis van Calvinisme vir die hedendaagse Volksorg – Prof JC van Rooy
Die aktuele betekenis van Calvinisme vir die hervorming van (die Gees van) ons Kuns en Literatuur – Prof Dr HG Schultze
Die Calvinisme in die Onderwys in Suid-Afrika – Prof dr J Chr Coetzee
Die Aktuele betekenis van die Calvinisme vir ons jeug – Prof Dr HG Stoker

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.105/4/23/24 Category:

Description

Pro Ecclesia-Boekhandel

Redaksie: Dr. HG Stoker en ds. JD Vorster

1945

Sagtebandboek in redelike toedtand, rug is bietjie beskadig en die hoekie op die linkerkant van die voorblad is afgeskeur