Ouerskap is nie kinderspeletjies nie / Arnold Mol

R120.00

Inhoud:

Maak kinders gebalanseerd groot
Elke mens wil “iemand” wees
Vorm jou kind se gedrag
Ontwikkel jou kind se verstand
Help jou kind om sy liggaam te waardeer
Leer jou kind om met God te wandel

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.003/26/10/22 Category:

Description

Femina

Vierde druk 1985

Hardeband met gekleurde glansblad, boek in redelike toestand, effense verweer op hoeke, plakker oor rugkant, geskrewe pen en Tip-ex op voorste binneblad

Omslagontwerp: Kobus de Beer