Description
Lapa Uitgewers
GEen datum
Sagteband boek in bruin en groen in mooi toestand
Original price was: R100.00.R60.00Current price is: R60.00.
Die groen strook – ‘n Suid-Afrikaanse gids vir ‘n groen leefstyl skop af met ‘n volledige lys van terme wat jou reis tot ‘n groener leefstyl maklik sal maak. Die boek word verder in die afdelings ingedeel, nl. Afdeling 1Die wereld waarin ons leef skets ons huidige situasie en waarom dit nie meer onderhandelbaar is om ‘n groen leefstyl aan te kweek nie. In Afdeling 2 ‘n Groener leefstyl word praktiese raad en idees gegee om jou alledaagse lewe groen aan te pak. Afdeling 3 Die groter prentjie gee inligting oor die probleme wat ons tans het met die lug wat ons inasem, grond, die diereryk, ons flora en die kuslyn en gee praktiese oplossings vir in en om die huis, die kantoor en oral elders vir die onderskeie aspekte.
Hierdie boek is vir die mense wat daarvan hou om te verminder, om iets te herverbruik, om te herwin en lief is om die aarde op te pas. ‘n Groen leefstyl sluit soveel dinge in. Hierdie boek is propvol praktiese wenke vir bykans enigiets wat jy wil weet van die ‘n “Groen leefstyl. Baie praktiese foto’s ook by die teks om dit te ondersteun.
1 in stock
Lapa Uitgewers
GEen datum
Sagteband boek in bruin en groen in mooi toestand