Over-die-Berge / D.F. Malherbe

R110.00

Hierdie verhaal uit die dae van die Groot Trek is ‘n vervolg op die roman En die wawiele Rol. Groot-Gert het met sy gesin oor die grense van die Kaapkolonie getrek op soek na ‘n ple, waar hy en sy nageslag veilig en voorspoedig kan woon. Maar Rietpoort is nie die einde van sy reis nie;  dit is slegs ‘n baken op die spoor waarlangs die wiele van honderde waens rol noudat die Groot Trek in alle erns begin het. Op een van die waens sit Jacob, die blinde jong man, en speel opgewek op sy viool: Over-die-berge het my plaas!

Hester die pragdogter van Groot-Gert, het haar liefde aan hom gegee in weerwil van die teenkanting van haar ouers. Erens oorkant die berge, so hoop Hester en Jakob, sal daar ‘n plekkie wees waar hulle gelukkig kan saamwoon…

Met hierde werk sluit D.F. Malherbe sy reeks vaderlandse romans af wat begin het met Die bergstroom ruis.

1 in stock

SKU: FIKSIE.BFL.015/7/20 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Hardeband met stofomslag

1961