Description
Hardeband, Afrikaanse Pers-Boekhandel, geen datum, boek nog mooi, oorgetrek, rugkant bietjie verkleur, hoeke bietjie gebuig,
Illustrasies deur Jacoby
Omslag: Mark Achleitner
Met medewerking van 18 gesaghebbendes
R50.00
‘n Geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde.
Profiele van ongeveer 40 bekende skrywers. Elke profiel bestaan uit ‘n pragtige swart en wit skets van die skrywer met ‘n uitgebreide stukkie geskiedenis oor die skrywer en sy werk. Heerlik vir basiese navorsing vir iemand met ‘n belangstelling in Afrikaanse ou skrywers uit die verlede.
3 in stock