Description
Uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy,
Tweede uitgawe 1992
Sagteband in redelike toestand met mooi gekleurde voorblad,
R120.00
Toerusting vir die geestelike stryd van die gelowige.
Inhoud:
Die gesag van die gelowige
Die wapenrusting vir geestelike oorlogvoering
Die wapens vir geestelike oorlogvoering
Die Heilige Gees en geestelike oorlogvoering
Die koninkryk van Satan
Praktiese beginsels vir geestelike oorlogvoering
Resente voorbeelde van geestelike oorlogvoering
Kantaantekeninge van geestelike oorlogvoering
1 in stock
Uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy,
Tweede uitgawe 1992
Sagteband in redelike toestand met mooi gekleurde voorblad,