Petrus Beterweter / Gabriel Scott

R120.00

Die boek se subtitel verduidelik ook bietjie meer: ‘n Legende vertaal uit Noorweegs deur Hymne Weiss.

Out of stock

SKU: FIKSIE.GER.027/1/16/20 Category:

Description

Uitgewer: HAUM

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe, eerste druk 1988

Toestand: Hardebad met gekleurde glansvoorblad, boek in mooi toestand sonder merke

Oorspronklike titel: Det Gylne Evangelium

Vertaling: Deur Hymne Weiss

Omslagontwerp en illustrasies: Willem Loots