Poens: Die Penkopjare/W.A de Klerk

R40.00

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.062/16 Category:

Description

Uitgewers: Afrikaanse Pers-Boekhandel

Vyfde Druk 1962

Hardeband boek met vlekke op voor en agterblad, biblioteek plakker op rugkant, biblioteek stempels op voorste binneblad en agterste bladsy, biblioteek kaartjies op agterste binneblad.