Praatkos: ‘n nagereg-boekie oor Claerhout se lewe (herinneringe en ook volkleur afdrukke van sy skilderye met bypassende gedigte)

R150.00

Els, Rina

Description

A4 boek in sagteband met glans volkleurbladsye nog splinternuut, een punt v voorblad effens gebuig