Description
Tafelberg Uitgewers
Derde druk 1973
Hardebandboek sonder stofomslag, voorblad illustrasie, toon effens verweer weens ouderdom, inhoud in puik skoon en netjiese toestand
Met tekeninge deur bekende Katrine Harries
R100.00
“Dirkie van Driekuil” is eweneens ’n vyfjarige wat leer van tyd en verganklikheid. Die natuur is hier leermeester en die bruin man Kerneels (wat deur Dirkie Koeneels genoem word) die tolk om aan Dirkie te verduidelik hoedat daar ’n seisoensiklus in die natuur sowel as in die mens se lewe is. Sy vertaal self hierdie boek in Duits as “Die Eiche im Wasser”. “Dirkie van Driekuil” word in 1966 eervol vermeld tydens die toekenning van die C.P. Hoogenhout-medalje.
1 in stock