Description
Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandels,
Geen datum,
Hardeband met stofomslag met effense verweer op omslag,
Boek is baie oud as ek kyk na die brosheid van die papier maar in goeie toestand,
Pragtige swart en wit Illustrasies deur A.A. Tadema
R70