Stories vir negejariges en ander jong leser / Sara en Stephen Corrin

R90.00

15 stories deur die volgende skrywers:

Skerpioene in ‘n vuurhoutjiedosie – Gerald Durrell

Krieseltjie word groen – Helen Cresswell

Sjeherezade – oorvertel deur Stephan Corrin

Die wit rob – Rydyard Kipling

Die solderkamer – Saki

Bedd Gelert – Oorvertel deur Stephan Corrin

Die monotaurus – Nathanile Hawthorne

Jean Labadie se groot swart hond – Natalie Carlson

Die nag toe die bed geval het – James Thurber

Finne Mac Coole – verwerk en oorvertel deur Stephan Corrin

Orpheus en Eurudike – oorvertel deur Stephan Corrin

Alles wat jy ooit begeer – Joan Aiken

Odusseus en Kirke – oorvertel deur Stephan Corrin

Meester van die liefde – Jack London

Out of stock

SKU: JEUG.DEH 0601/2015 Category:

Description

Uitgewers: Human & Rousseau

Uitgawedatum: Eerste uitg 1882;

Toestand: Hardeband met stofomslag, bietjie verweer op kante van omslag, boek so goed as nuut binne

Vertaal: Afrikaans deur Anna Jonker

Illustrasies: Pragtige swart en wit tekeninge deur Shirley Hughes