Sadrag / Die Jong, Meidert

R110.00

Dawie steek sy hand in die donker kissie en in sy hand is iets warms, syagtig, wollerig. Dit roer – dit leef! Sag en warm ek lewendig…

So kry Dawie sy konyntjie, Sadrag, sy klein swart konyntjie skoonster onder tien-duisend, in die hele wereld die mooiste vir hom, want Sadrag is die eerste lewende bewegende ding wat syne en net syne is…

Out of stock

SKU: KIN.CDON.027/10/16; KIN.CDON.026/10/16 Category:

Description

Uitgegee deur John Malherbe,

1967,

Hardeband met stofomslag;

Illustrasies deur die bekende Maurice Sendak

Vertaal deur D.L. du Toit