Rondomtralie / Elsabe Steenberg

R110.00

Rondomtralie vertel die verhaal van die onderwyseres Salomien Wiid, wat tronk toe gestuur word vir die moord op haar man, maar sy kan nie onthou wat gebeur het nie. Die lewe in die tronk toets haar menswees tot die uiterste. Benewens die wroeging om te probeer onthou wat gebeur het, moet sy die eensaamheid, verskrikking en vernedering van ‘n lewe agter tralies verwerk. Hierdie boek word in die rolprent Salomien omskep.

Out of stock

SKU: FIKSIE.HUD.003/1/24; JEUG.DON.005/11/11/20 Category:

Description

De Jager-Haum

Tweede uitgawe 1988

Hardeband sonder stofomslag in mooi en skoon toestand

Stomomslagontwerp deur Kobus de Beer

Skaars boek