Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe 1995
Sagtebandboek in mooi toestand, binneblad is vasgeplak aan agterkant van die voorblad en wys ‘n gommerk waar sakkie van ‘n bib vasgeplak was, stempels withdrawn from stock is ook voorin boek gestempel110

