Description
Uitgewer: Perskor
Datum: Derde uitgawe, tweede druk 1982
Hardeband sonder stofomslag, boek is skoon en netjies, blaaie is vergeel, boodskap aan vorige eienaar voorin boek geskryf
R75.00
Die wêreld is ook maar ‘n moeilike plek… veral as mens verbied word om na die sirkus te gaan waarna almal ‘n hele jar lank uitsien. Dit is Saartjie se straf, omdat sy en Apie haar ma se ingelegte perskes opgeëet het – ongelukkig die spesiale bottel wat vir die tentoonstelling bedoel was!
Die vrolike rabbedoe se oortreding is skaars vergewe en vergeet, toe Langoor die dinge van voor af kom omkrap. Saartjie maak die donkie in die agterplaas vas, maar voordat sy haar ouers daarvan kan vertel, begin die moles. Langoor ruk los en besluit om op eie houtjie te gaan kennis maak. Die agterdeur staan oop en uit die sitkamer klink mensestemme verwelkomende. Dit is die stemme van ‘n kringe deftige vroue wat vergadering hou. Die res kan julle net raai!
Out of stock
Uitgewer: Perskor
Datum: Derde uitgawe, tweede druk 1982
Hardeband sonder stofomslag, boek is skoon en netjies, blaaie is vergeel, boodskap aan vorige eienaar voorin boek geskryf