Seksuele druk: Help jou kind “NEE” sê / Josh McDowell

R80.00

Jou kinders, of hulle sewe is of negentien, verkeer onder intense druk in vandag se permissiewe samelewing. In Seksuele druk, sal jy:

  • Hoor hoekom jou kind sulke sterk druk ervaar om seksueel aktief te raak
  • Vasstel hoe die media hul siening van liefde en seks verwring
  • Ontdek wanneer om vir jou kind redes te gee om te wag.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.701/17 Category:

Description

Struik

1989

Sagteband moet nog in puik toestand – blaaie is vergeel maar boek voel of dit nog nooit gelees is nie, blaaie nog styf