Sestigers in Woord en beeld / Smit, Bartho

R240.00

Inhoud:

  1. Jeug
  2. Vroeë jare
  3. Mure: Europa; Moeder Hanna
  4. Die skrywer-regisseur
  5. Don Juan onder die Boere
  6. Die verminktes
  7. Putsonderwater
  8. Die klimaat voor 60
  9. 60
  10. Sestiger
  11. Die Sestiger-Uitgewer
  12. Die man met die lyk om die nek
  13. Christine
  14. Bacchus in die Boland
  15. Brief aan WF van Rooyen oor Die keiser

Out of stock

SKU: BIO.ALG.002/10/9/23 Category:

Description

Perskor

Met ‘n kritiese waardering deur Charles Malan

Eerste uitgawe eerste druk 1984

Donkerblou hardebandboek in puik toestand maar op die rugkant is boek verbleik

Ook swart en wit foto’s in die boek