Seuns van die wolke: ‘n Avontuurverhaal uit die Toekoms / August van Oordt

R170.00

Voorwoord:

Ter nagedagtenis aan my vader, Herman Frederick van Oordt, jagter en baanbreker in die Kalahari (1883-1887) en stryder in die Tweede Vryheidsoorlog.

1 in stock

SKU: FIKSIE.(VERT).SUM.008/1/24 Categories: ,

Description

Nasionale Boekhandel Beperk

Sewende druk 1931

Hardebandboek met geringe skade op die onderkant van die rugkant