Sidoer Hebreeus – Afrikaans woordeboek / Rabbyn (M. Romm)

R150.00

Volledige Sidoer vir die sabbat.

Aandgebed vir die Sabbat

Oggendgebed vir die Sabbat

Hallel

Bygevoegde Sabbatgebed (Moesaf)

Gebede vir die welsyn van die Unie, die staat Israel

Minga-gebed vir die Sabbat

Bargi Naphsji

Prike Abot

Out of stock

SKU: Vertaling.TAAL.WAV.006/8/20 Category:

Description

Uit Hebreeus vertaal deur Rabbyn, dr. M. Romm

Hardeband boek in netjiese toestand, verkleuring op voorblad, en rugkant toon ligte verweer van die materiaal (foto)

1951