Die nag gaan verby /Mauriac, Francois

R85.00

Therese dink aan Georges Filhout toe sy hom die eerste keer gesien het: ongeskeer, skeel, met ‘n vuil trui aan, en sy besef dat hy eintlik maar ‘n baie doodgewone jong man is.

“U is die enigste mense in wie ek belangstel.” Sy buk effens soos iemand wat ‘n tweede hou wil ontduik en sê half onhoorbaar: “Daar is geen rede daarvoor nie… waarom sou u in my belangstel?”

En dan kom die woorde eindelik in ‘n fluisterstem en dis asof iemand haar ‘n steek in die hart gee. “Omdat ek u liefhet…”

1 in stock

SKU: FIKSIE.BAS.006/9/17 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandel

Eerste Afrikaanse uitgawe 1968

Oorspronklike titel: La Fin de la Nuit

Uit Frans vertaal deur Rita Elferink

Hardeband met netjiese stofomslag, boek is skoon en netjies en so goed as nuut, effense skaafmerke aan die kant van die omslag

R85