Skateiland / Robert Louis Stevenson

R50.00

Skateiland het vir die eerste keer in 1925 in Afrikaans verskyn. Dit was ‘n vertaling uit die oorspronklike deur Mev. A.E. Carinus-Holzhausen. Die huidige boek is ‘n heeltemal hersiene en verwerkte uitgawe van hierdie eerste Afrikaanse druk.

Out of stock

SKU: FIKSIE.GRA.019/7/18 Category:

Description

JL van Schaik; Derde druk 1962; Hardeband sonder stofomslag in redelike netjiese toestand