Skemering /Totius

R60.00

Verse van Totius. “Die skemeraand wat ek liefhet.” Jesaja XXI: 4

Ongeveer 80 van sy gedigte is in hierdie bundel opgeneem en ingedeel in die volgende vyf kategorieë :

Die donker poort
Plaaslewe
Varia
Op reis
Uit ‘n kantate

Bekende gedigte soos Dingaansdag, Moordspruit, Boesmansrivier, Bethlehem, Die Heilige Land, Vergeefs, By die mielieland, Gebed en Woestynstorm…

 

Out of stock

SKU: ALG.DIG.003/24/11/25 Category:

Description

Nasionale Boekhande BPK

Vierde druk

Hardeband met groen buiteblad sonder omslag in netjiese toestand, naam van vorrige eienaar met pen op binneblad geskryf