Sale!

Sonder jou /Heese, Hester

Original price was: R150.00.Current price is: R120.00.

Die skryf van hierdie verse na die dood van haar man, was vir Hester Heese ‘n soort terapie – ‘n oopskryf en ‘n uitskryf van haar eensaamheid en vertwyfeling, haar nuwe waardering vir die geliefde ook haar naberou. Dis verse wat ‘n universele taal praat, die taal van gemis. Vir lesers wat self ‘n geliefde aan die dood moes afgee, sal dit troos en bemoerdiging bied – want soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens…

2 in stock

SKU: DIG.LIN.051/5/24; DIG.TJA.003/3/24; DIG.WAV.005/12/9/22; DIG.DON.003/20/7/23 Category:

Description

Tafelberg,

Eerste druk 1978

Pienk hardebandboek in redelike toestand, briefie aan ‘n vorige eienaar voorin die boek, bruin skimmelvlekkies op ‘n paar bladsye