Snoerkie-hulle in die Okkiebokkiebosveld / Cor Lindeque

R80.00

Snoerkie, die gebande muishondjie en sy vriend die edele hond Kaptein is bekende inwoners van die Okkiebokkiebosveld. Dié Bosveld lê anderkant die Asgatberge en geen mens het nog ooit daar uitgekom nie.

Snoerkie-hulle hoor egter wat in menseland aangaan, en weet ook wat mense daar doen, want Kaptein het in sy kleinhondjiejare daar gewoon…

1 in stock

SKU: KIN.CEC.010/4/23 Category:

Description

JP van der Walt

Eerste druk 1996

Sagteband in redelike toestand, boek self binne is mooi en skoon

Pragtige swart en wit illustrasies en mooi omslagontwerp deur Andries Maritz (wat ook Martie Preller se bekende Babalela-boeke geillustreer het)