Soekie en Kaptein /Spence, Ela

R120.00

Die Soekie-Reeks van Ela Spence

  1. Soekie
  2. Soekie en Kaptein
  3. Soekie en die Tweeling
  4. Soekie en Haar Maats
  5. Soekie op Hoërskool
  6. Soekie word Sestien

1 in stock

SKU: JEUG.KLE.001/14/4/26 Category:

Description

J.L. van Schaik

Vierde uitgawe, derde druk 1984

Hardeband met mooi gekleurde skets op voorblad.  Xbiblioteekboek met verweer en stempelmerke op binneblad, res van inhoud skoon en netjies

Boek 2 in die Soekie-reeks