Sondebok /Venter, Irma

R140.00

Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van ‘n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van ‘n ou misdaad die verdwyning van ‘n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het.

1 in stock

SKU: FIKSIE.MEG.004/16/2/26 (c) Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2014

Sagtebandboed in puik toestand