Description
Perskor
Tweede uitgawe eerste druk 1985
Hardebandboek met stofomslag wat nog mooi is, boek is soos nuut binne en waarskynlik nooit gelees nie. Blaaie nog styf en ongelees.
R80.00
Lank gelede, toe die veldkindertjies nog met die diere kon praat, is Sonogies gebore. Die enigste maatjie wat sy in die stat gehad het , was haar boetie Mazwi. Toe Mazwi moet wegggaan om ‘n soldaat te word, was Sonogies baie hartseer. Saam met Mazwi, het sy geleer om ‘n pyl en boog net so goed soos ‘n seun te hanteer en sy was baie dapper. Toe besluit Sonogies om ook ‘n soldaat te word. Maar sy moes leer dat dit die werk van ‘n man is.
Sonogies is ‘n sjarmante sprokie van die Swaziprinsessie wat vroeg al haak hakskene vir die paaie gewys het. ‘n Verhaaltjie uit die pen van P.J. Schoeman, kenner van die veld en veldkindertjies.
2 in stock
Perskor
Tweede uitgawe eerste druk 1985
Hardebandboek met stofomslag wat nog mooi is, boek is soos nuut binne en waarskynlik nooit gelees nie. Blaaie nog styf en ongelees.