Jetwa die buffelbul / P.J. Schoeman

R75.00

Jetwa, die uitgestote ou buffelbul met die skewe voorpoot… Jetwa… die een wat alleen bly., die roornaar wat die witmense se koeëls uitspoeg wat nie oorlog in sy hart dra nie…

Jetwa – die buffelbul met die groot horings wat tussen jong Carel Pretorius en universiteitsopleiding staan.

Want Carel se skatryk oujongkêrel-peetpa het hom R1000 belowe vir buffelhorings soos dié van Jetwa – van rekordlengte. Hierdie belofte dryf Carel na die Zoeloelandse wildtuin waar die wildbewaarder, Kaptein Caldwell, hom die reg gee om die buffelbul te skiet, op voorwaarde dat hy eers ‘n foto van die dier neem. Die dogter van die wildbewaarder, Jeannie, is ‘n skoolmaat van Carel. Sy het “grasie van ‘n wildsbokkie en ‘n patrysie in haar wegstap” – ‘n wildsbokke wat diep spoortjies in sy hart getrap het…

Out of stock

SKU: FIKSIE.DEH.1006/2015 Category:

Description

Uitgewer: Perskor

Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1981

Toestand: Sagteband in nuwe toestand blaaie egter effe vergeel