Stap saam deur die paasverhaal / Jan Godfrey en Marcin Piwowarski

R95.00

Stap saam, stap saam, saam deur die Paasverhaal… Waar Ben vir Jesus op ‘n donkie sien inry, kyk hoe Hy in die Tuin van Getsemane bid, hartseer is oor sy beste vriend, Petrus, wat hom verraai, en sien hoe Hy aan ‘n kruis sterf en uit die dood opstaan. Stap saam met Ben deur die verhaal: en ontdek waaroor Paasfees gaan.

1 in stock

SKU: GEE.DON.023/30/3/21 Category:

Description

Uitgegee deur Izwi Distributions

Eerste uitgawe 2008

Hardeband mooi gekleurde glansvoorblad, boek is soos nuut, ongelukkig ‘n boodskap aan vorige eienaar voorin boek.

Illustrasies Marcin Piwowarski