Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1996
Sagteband soos nuut, vorige boekwinkel se stempel voorin boek
Bandontwerp: Annelize van Rooyen
R100.00
Hierdie boek bied ‘n verhelderende perspektief op Suid-Afrika se aangewese rol in internasionale aangeleenthede. In hierdie boek kyk die skrywers hoe die nuwe Suid-Afrika op die nuwe wêreldorde moet reageer.
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1996
Sagteband soos nuut, vorige boekwinkel se stempel voorin boek
Bandontwerp: Annelize van Rooyen