Suid-Afrikaanse voëls : ‘n Fotografiese gids / Ian Sinclair & Ian Davidson

R150.00

Inhoud:

Voëlshabitat
Afkortings wat gebruik word
Spesiebeskrywings en kleurplate
Voëlverenigings en -klubs
Verdere leesstof
Bladwyser tot Afrikaanse volksname
Bladwyser tot wetenskaplike name

 

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.WIB.002/30/12/22; NIE-FIKSIE.ALG.001/4/6/22 Category:

Description

Struik / SASOL

Eerste uitgawe 1995

Dik A4-grootte boek propvol pragtige voëls met inligting, die boek is soos splinternuut en het net op die eerste twee bladsye effense vatmerke

Die kleurillustrasies wat in hierdie boek verskyn is geneem uit Sasol Voëls van Suider-Afrika en is geskilder deur Peter Hayman, Norman Arlott en Simon Barlow.