Description
Pronkboeke
1960
Klein sagtebandboekie kleiner as A5-grootte, blaaie is vergeel, pen merke op voorblad en binneblad
Die Florence Nigthingale-reeks Nr6
R60.00
Wie is sy? is die groot vraagteken wat oor die kinderafdeling hang waar suster Wanda Snyman as saalsuster diens doen. Die tergende geheim van die onbekende vrou wat die saal deur ‘n venster gedurig probeer bespied, ontwrig die roetine van daardie hele afdeling, en die geluk van een van die pasientjies en almal wat in nou verband met haar staan, word daardeur bedreig. Hier is een van Ela Spence se spannende hospitaalverhale.
Out of stock
Pronkboeke
1960
Klein sagtebandboekie kleiner as A5-grootte, blaaie is vergeel, pen merke op voorblad en binneblad
Die Florence Nigthingale-reeks Nr6