Description
JL van Schaik Bpk.
Uitgegee in 1971
Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad – boek nog in goeie toestand, toon slegs minimale verweer op hoeke van rugkant
Geïllustreer deur Hamilton Greene
Hierdie boek is gebaseer op Oliver Curwoord se Nomads of the North.
In Afrikaans vertaal duer Jo du Plessis. Die Afrikaanse vertaling is volgens Gaylord Dubois se verwerking van die die oorspronklike boek
Reeks: Van Schaik se Treffer Jeugromans
Ander boeke in hierdie reeks:
Ontvoer – R.L. Stevenson
Tonka – David Appel
Die gesin Robinson – J.R. Wyss
Heidi word groot – J. Spyri
Ivanhoe – Walter Scott
Tom Sawyer word speurder – Mark Twain
Die laaste Mokihaan – Fenimore Cooper
Jo en haar susters – Louisa May Alcott

