Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1969
Bosgroen hardebandboek sonder stofomslag , plakker van ‘n skool op die eerste bladsy, boek is waarskynlik nooit gelees nie, blaaie nog styf en netjies. Ook ‘n foto van Dot se Oom Lood wat ‘n luiperd in Duits-Oos Afrika geskiet het. Ook ‘n foto van Hans Rooseboom, Stormjaer-leier in die Tweede Wereldoorlog en nog ‘n paar ander foto’s.

