Tarzan van die ape / Edgar Rice Burroughs

R75.00

Toe die aap-koning die slap gestalte laat los wat John Clayton, Lord Greystoke, was wend hy hom tot die klein wiegie, maar Kala is voor hom daar. Toe hy die kind wil gryp, pluk sy dit voor hom weg en nog voordat hy haar kan keer, vlug sy by die deur uit en gaan vind ‘n veilige skuiling in ‘n hoë boom. Hoog tussen die van ‘n ontsaglike boom, druk sy die gillende baba teen haar boesem vas, en gou reik die instink was so oorheersend is in hierdie woeste wyfie – die instink van moederliefde – uit na die klein menskind se halfgevormde verstand en raak hy stil. Dan sluit honger die gaping tussen hulle en die seun van ‘n Engelse lord en ‘n Engelse lady, drink aan die bors van Kala, die groot aap…

Nog in hierdie reeks:

Tarzan van die ape
Tarzan se terugkeer
Tarzan en sy diere
Tarzan se seun
Tarzan die ongetemde

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.005/5/18 Category:

Description

Uitgewer: Olympus

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1983

Toestand: Klein sagebandboekie buiteblad toon verweer, boek nog in redelike toestand

Oorspronklike titel: Tarzan of the apes

Vertaling: In Afr vertaal deur Tienie Botes

Omslagillustrasie: Hans Bals