Tessa en die trourokke / Elizabeth Stander

R85.00

Die Tessa-reeks word geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence).

  1. Tessa en die tente-trek (1967)
  2. Tessa van Tellerstraat (1967)
  3. Tessa en die tienerbende (1968)
  4. Tessa by die Therons
  5. Tessa weer tuis (1969)
  6. Tessa en die trourokke (1970)

1 in stock

SKU: JEUG.WAV.015/17/2/21 Category:

Description

Uitgewer:  JP van der Walt en seun

Derde druk 1979

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag oekblaaie voel nog nuut en is skoon

Reeks: Tessa-reeks nr. 6