The practical encyclopedia of Good decorating / Greystone

R55.00

Interessante terugblik op style in die verlede. Interessante fotos vir mense wat hou van style uit die ou tye. Wat my die meeste byval met die deurbly deur hierdie boek is die verskilldende helder kleure van materiale waarmee meubels ens oorgetrek is. In vergelyking met die hedendaagse style met meer effekleur en minder helder kleure.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.005/13/3/23 Category:

Description

Greystone Press

MCMLXX

Volume 5 (COM DES)

Dik boek met ou style uit die verlede

Volkleurfotos sowel as swart en wit