Sale!

Werda / Frans Conradie

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

Die een wat die laaste veldslag wen, tree as wenner uit die oorlog. DIt was die woorde van ‘n makker aan Frik de Lange terwyl hulle die Engelse lê en inwag het. Min het hulle geweet hoeveel veldslae daar nog sou plaasvind en hoe hewig die stryd nog sou word. Frik de Lange se stryd was egter nie net teen die Engelse nie. Daar was Piet Booyse wat ewe heftig geveg het vir die meisie wat deur hulle albei bemin is, daar was ‘n bitterheid waarteen Frik moes veg omdat almal wat vir hom dierbaar was, van hom weggeneem is.

So moes hy ook veg teen malaria om te bly lewe – en veg teen sy eie har omdat hy nie twee vroue gelyk kon liefhê nie…

Out of stock

SKU: GESK.DEB.056/8/4/21 Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum: 1981

Toestand: Hardeband met stofomslag, skaafmerke op omslag boek so goed as nuut binne