Toiings / Mikro

R75.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.809/10/19 Category:

Description

JL van Schaik

Elfde druk 1944

Bruin hardebandboek sonder omslag, inhoudsopgawe is in engels vertaal reël vir reel (kyk ekstra foto) boek nog in skoon toestand, twee bladsye het skeurtjies

Swart en wit sketse in boek deur J.G. Marais