Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste druk 1977
Toestand: Hardeband met stofomslag, boodskap van vorige eienaar boek nog baie mooi – effense verbruining op binneblad agter en kante van boek
R140.00
Vir ons is Totius – prof. dr. J.D. du Toit – die groot volksdigter, predikant, teologie-professor, volksman, Bybelvertaler, Psalmberymer en taalbestryder.
Deursy teologiese geskrifte leer ons hom ken as toegewyde bedienaar van die Woord en as uitnemende Skrifverklaarder. In sy gedigte weer is hy die bedroefde vader wat treur oor die dood van sy kinders, is hy die volksman wat troos vir sy volk na die oorlog bring.
Hier het ons ‘n Lewensskets van prof. dr. J.D. du Toit alias Totius.
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste druk 1977
Toestand: Hardeband met stofomslag, boodskap van vorige eienaar boek nog baie mooi – effense verbruining op binneblad agter en kante van boek