Description
Truk-Toneel
1974
Dun program met ‘n hele paar swart en wit fotos van die toneelspelers in tonele op die stel
R70.00
Buiten die mooi fotos ter herinnering is daar ook ‘n kort biografie met foto van Adam Small en ook van Louis van Niekerk sowel as mooi aanhalings uit die.
Agterin die program ook heelwat inligting en name op die laaste bladsye wat betref die toneelgeselskap en die raad sowel as direkteure…
Out of stock
Truk-Toneel
1974
Dun program met ‘n hele paar swart en wit fotos van die toneelspelers in tonele op die stel