Description
HAUM
1964
Seegroen hardebandboek met effense verweer op hoeke en kante, rugkant verbleik, skimmelvlekke op kante van blaaie
Vertaal deur Johan Smuts
Illustrasies in die boek is deur Claire en George Louden
R100.00
Inhoud:
Voorin die boek is verklarings van vreemde woorde.
1 in stock