Twee strandlopers / Jan Rabie

R90.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.THE.005/17 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe, 1960

Hardeband met stofomslag maar bietjie verweer op omslag,  boek nog in redelike toestand

Binneblad het ‘n pragtige kaart van die roete wat die strandlopers geloop het

Illustrasies deur Marjorie Wallace