Description
Daan Retief Uitgewers
Geen datum in boek
Hardeband met gekleurde voorblad, naam voorin boek uitgetippex -boek nog mooi en skoon
Illustrasies: Alida Bothma
R65.00
Vasie is ‘n bang seuntjie van sewe jaar. Een aand moes hy alleen op die plaas bly terwyl sy pa en ma ‘n siek tannie gaan besoek. Vasie kan nie ‘n oog toemaak nie en hoor allerhande geluide. Hy besluit om te gaan ondersoek instel en ontdek dat sy hanslam Doudruppel vassit in bloudraad en besluit om sommer die windpomp wat lawaai te gaan vasmaak. Skielik sien ‘n flitslig skyn en besef dat skurke sy pa se beeskraal oopsluit. Maar wat kan ‘n bang outjie soos Vasie nou eintlik doen. Lees gerus watter planne hy altemit beraam het … Vasie se nag is meesterlik geïllustreer deur die bekende illustreerder, Alida Bothma en die teks word op elke bladsye baie mooi deur die illustrasies ondersteun.
2 in stock
Daan Retief Uitgewers
Geen datum in boek
Hardeband met gekleurde voorblad, naam voorin boek uitgetippex -boek nog mooi en skoon
Illustrasies: Alida Bothma