Ver vlam die Oranje / Dorothea Moller-Malan

R110.00

Hierdie verhaal is gebaseer op ‘n aktuele probleem en verweef met Suid-Afrika se grootste rivier, die Oranje. Dis ‘n verhaal van stryd en sweet, van die mense wat langs die bolope van die Oranje woon en werk, oor die bewaring van die eie bodem en die lewenskrag wat daar van die Oranje-rivier uitgaan.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LAP.010/11/19 Category:

Description

Voortrekker Boekklub

1966

Hardeband met stofomslag boek in puik toestand bladsye vergeel