Description
Human & Rousseau
Eerste sagtebanduitgawe, Derde druk 2012
Sagtebanboek in puik toestand, toon nog nut
Stemme-Reeks (Stemme 1)
R110.00
Verliesfontein is die eerste roman in die drieluik Stemme wat begin is, en die laaste wat voltooi word. Net soos die ander twee titels, Hierdie lewe en Die uur van die engel, handel dit oor die Suid-Afrikaanse verlede, en meer spesifiek oor die verlede van die Afrikaner, soos beskr;yf in die woorde van diegene wat dit self ervaar het. Die sentrale gegewe in hierdie boek is die inval van die Vrystaatse kommando’s in die Kaapkolonie in die somer van 1900-1901 tydens die Anglo-Boereoorlog.
1 in stock
Human & Rousseau
Eerste sagtebanduitgawe, Derde druk 2012
Sagtebanboek in puik toestand, toon nog nut
Stemme-Reeks (Stemme 1)