Verlore erwe / Abraham de Vries

R80.00

Kortverhale.

De Vries se voorwoord sê: EK verstaan nou wat my Pa altyd gesê het:

Julle wat van die plaas af weggaan, sal uitvind: hoe langer jy weg is, hoe mooier word die ou plaas. En lateraan word hy selfs mooier as die een waarvan die landkaart praat. . . “

1 in stock

SKU: FIKSIE.1781/2012 Category:

Description

Uitgewery Culemborg

Gedruk in Nederland

19? Geen definitiewe datum nie

Hardeband sonder stofomslag, xbibboek met sakkie en stempel boek nog in goeie toestand