Onder hoë sterre /De Vries, Abraham

R200.00

Onder hoë sterre is ’n keur uit Abraham H. De Vries se Kersverhale.

Kersverhale met die mooiste skilderyafdrukke van Vermeiren hier en daar tussen die teks.

 

1 in stock

SKU: FIKSIE.NUU/6050/15 Category:

Description

Protea Boekhuis

2007

Hardeband met gekleurde glansvoorblad, boek is nog splinternuut met volkleur voorblad, pragtige boek

Waterverftekeninge deur Jan Vermeieren