Description
Queillerie – ‘n druknaam van NB-Uitgewers
Eerste uitgawe 2016
Sagteband nog so goed as nuut
R80.00
Jo is haar lewe lank al aan die vlug: van haar familie en die plaas Verlorenkoppe; van die land se beklemmende politiek; van haar eie seksualiteit. Haar expat-lewe in die VSA hink voort na haar kleuterseun se dood. Maar wanneer haar man ook sterf, moet Jo – bewapen met haar tannie Christine se vroualleen-plaasdagboeke, en ‘n aantal muses – oplaas in die Karoo tot self kom.
Out of stock
Queillerie – ‘n druknaam van NB-Uitgewers
Eerste uitgawe 2016
Sagteband nog so goed as nuut